De
la Rey
gesing
deur Bok van Blerk
Op
‘n berg in die nag lê ons in donker en wag
In
die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef
teen my.
En
my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang
Maar
daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my
Koor:
-----------------------
De
la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei, De la Rey, De la Rey
Generaal,
Generaal, Soos een mal sal ons om jou val, Generaal de la Rey
-----------------------
O,
die Khaki’s wat lag, ‘n Handjie van ons teen
‘n hele
Groot Mag
En
die kranse lê hier teen ons rug, Hulle dink dis
verby…
Maar
die hart van ‘n Boer lê dieper en wyer, Hulle gaan
dit nog
sien
Op
‘n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes-Transvaal
Want
my vrou en my kind lê in ‘n kamp en vergaan
En
die Khaki’s se murg loop oor ‘n nasie wat weer op
sal staan
Koor
Generaal,
Generaal, Sal jy die Boere kom haal?
Download
Words and chords
Laai
Woorde en akkoorde af